SAVF Dien Bothma

Short Description
Huis Dien Bothma in Boksburg is op 1 November 1970 geopen, maar die Boksburg-tak van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) bestaan al van 1911. Dien Bothma na wie die tehuis genoem is, was van 1929 lid en tussen 1949 en 1980 voorsitter van die SAVF.
More Information

Deesdae spog die tehuis met 65 kamers wat sowat 124 inwoners huisves, terwyl daar ook nog 26 woonstelle op die terein is waar bejaardes woon wat na hulself kan omsien, ʼn Nuwe vleuel is verlede jaar geopen waar tussen 18 en 20 bejaardes gehuisves word wat spesiale sorg benodig

Phone - Sales Inquiries
Address
O’ Harestraat 5
Jansenpark
Suburb
Boksburg
City
Johannesburg
Province
Gauteng
Facilities
Hairdresser, Dining Room, Daily Meals, Library, Laundry

Directions to listing

Send Message

Phone Number: