Ander omliggende dorpe sluit in Groblersdal, Bronkhorspruit, Nylstroom, Warmbad, Potgietersrus, Middelburg, Steelpoort, Burgersfort, Polokwane en Naboomspruit. Bejaardes geniet uitstekende mediese asook Christelike versorging. Aktiwiteite word op 'n gereΓ«lde basis beplan en met sukses uitgevoer. Die gemeenskap van Marble Hall maak ook seker dat die bejaardes gereΓ«lde besoeke kry van skole en ander nie-winsgewende organisasies in die Loskop Vallei. Die Rusoord bied 'n veilige tuiste aan een en almal wat graag hier wil kom bly en akkommodeer mense reg oor die land. Bejaardesorg lΓͺ ons baie na aan die hart en spreek ons dienste boekdele daarvan. Dit is met trots wat... Contact the venue directly for more details.
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review β