Bosveldsig Aftreeoord – Modimolle

Business Name:
Bosveldsig Aftreeoord – Modimolle
Short Description:
Wanneer ‘n mens die dag aftree wil jy graag veilig en rustig woon met alles wat die lewe aangenaam maak. Terseldertyd wil ‘n mens egter ook ‘n vriendelike en aangename atmosfeer, maksimum veiligheid en finansiële gemoedsrus hê. Jy wil naby dokters, winkels, banke, kerke en ontspanningsgeriewe woon.
BOSVELDSIG bied dit alles en nog baie meer. Die aftree-oord is geleë op die hoogste gedeelte van Nylstroom, naby die bekende watertoring met ‘n uitsig oor die Waterberge met sy klowe en pragtige bome.

More Information:
BOSVELDSIG bestaan uit 8 FASES met ‘n totaal van 430 huise. Sewe van die agt fases is reeds voltooi. Elke fase is afsonderlik beveilig met sy eie veiligheids omheining, outomatiese beheerde hek en interkomstelsel.
*************************************
Twee en Drieslaapkamer huise met ruim vertrekke! Geen heffings. Voltitel. Hier kan jy steeds ‘n uitstekende plek koop vir net meer as ‘n miljoen!
no images were found
Province:
Limpopo