Fichardt Park Retirement Village

Fichardt Park Retirement Village
Business Name: Fichardt Park Retirement Village
Applicable Age: 50
Short Description: Die inwoners van hierdie gevestigde oord in die
rustige voorstad Fichardtpark geniet ’n pragtige tuin
vol rose en klassieke fonteine.
More Information:

Fichardtpark is binne loopafstand van ’n groot
winkelsentrum en naby een van die beste mediese
fasiliteite in Afrika. Hierdie oord is bekend vir die
wonderlikste versorging van inwoners met Alzheimer
se siekte.
Die verblyf wissel van eenslaapkamer-woonstelle met
onderdak-parkering op versoek, tot kleiner studiowoonstelle,
en sit-slaapkamers wat te huur is, wat
alle dienste en maaltye insluit. Daar is ook 24-uurversorging
in ’n verswaktesorg-eenheid beskikbaar
vir diegene wat dit nodig het.

Phone – Sales Inquiries: 051-522-6811
Address: Cnr Benade Avenue & Stollreither Street
Suburb: Fichardt Park
City: Bloemfontein
Postal Code: 9301
Province: Free State
Bedrooms: 1
Bathrooms: 1
Facilities: 24 hour security, Frail care, Assisted living, 24 Hour medical care, Dining Room, Daily Meals, Chapel, Travel Bus- Shuttle Service, Sport Facilities
  • Fichardt Park Retirement Village
  • Fichardt Park Retirement Village
  • Fichardt Park Retirement Village

Directions to listing

Send Message to listing owner

Listing Title: Fichardt Park Retirement Village

Phone Number: