Geluksoord

Geluksoord
Applicable Age
60
Short Description
Geleë aan die voet van Papegaaiberg en 'n veilige landelike omgewing
omring deur die natuurskoon eie aan Stellenbosch.
More Information

Die tehuis is 'n keurige tuiste vir verswakte bejaardes en ander chronies verswakte volwassenes.

Seniele en Alzheimer pasiënte word in 'n spesiale afdeling versorg.

Geluksoord word bestuur deur 'n gegradueerde vroue pastoor met verpleegkundige agtergrond.

Geluksoord kan 80 inwoners huisves en bied die volgende
fasiliteite:
Woonstelle vir persone wat hulleself nog tot 'n mate kan
behelp.
Enkel- en dubbelkamers vir inwoners wat nie hoë sorg benodig
nie.
Vierbedkamers vir die wat meer intensiewe sorg benodig.
'n Spesiale afdeling vir seniele inwoners en diegene met
Alzheimer se siekte.
Tydelike versorging gedurende die herstelperiode van persone
na 'n operasie of ernstige siekte.

Phone - Sales Inquiries
021-887 3124
Address
10 Tarrentaallaan
City
Stellenbosch
Postal Code
7600
Province
Western Cape
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Facilities
Hairdresser, 24 Hour medical care, Daily Meals, Library, Laundry
  • Geluksoord
  • Geluksoord
  • Geluksoord
  • Geluksoord
  • Geluksoord

Directions to listing

Send Message

Phone Number: