Short Description
Hartenrus is bedoel vir mense wat n rustige en sorgelose aftrede wil geniet. Die klein en intieme gemeenskap van Hartenrus wat saamstaan en mekaar ondersteun, skep n gees van samehorigheid wat die oord uiters gesog maak.
More Information
Hartenrus is nie net n woonplek vir afgetredenes nie. Dit is n lewenswyse wat aan die inwoners n aangename verblyf met rus, vrede en gemak bied. Die feit dat n mens te enige tyd in die oord kan rondbeweeg en op mede-inwoners se hulp en bystand kan staatmaak, dra by tot gemoedsrus en n gevoel van veiligheid.
Province
Western Cape