Huis Herfsblaar

Huis Herfsblaar
Price Range
R800 000 – R1 000 000, R1 000 000 – R1 500 000, R1 500 000 – R2 000 000
Monthly Levies
R3000-R4000, R4000-R5000
Short Description
Huis Herfsblaar – onder voogdyskap van die NG Gemeente Hartbeesspruit – Queenswood is gelee in die rustige en boomryke woongebied van Queenswood, Pretoria – binne bereik van verskeie winkelsentrums, hospitale en die Phonak gehoorsentrum.
More Information

Woonstelle
Die hoofkompleks bestaan uit vier blokke van vier tot vyf verdiepings met hysbakke. 215 Gerieflike enkel- en dubbel woonstelle verskaf verblyf aan 245 selfversorgende inwoners.

Wooneenhede is toegerus met volvloermatte, ingeboude kaste, ‘n volledige badkamer, teekombuis en ‘n interkom verbind met die sorgeenheid, asook voldoende krag- en koppelpunte vir TV en telefoon.
Meenthuise
Die meenthuis-kompleks bestaan uit luuks afgewerkte een-, twee en drieslaapkamer huise, elk met privaat tuin en motorhuis. Die kompleks is beveilig met ‘n sekuriteitsheining en ‘n bemande toegangshek.

Omvattende versorging, interkomstelsel wat 24 uur per dag aan die sorgeenheid verbind is, ‘n groot gemeenskaplike tuin met geplaveide paadjies, wegneem etes op weeksmiddae teen billike tariewe, dienssentrum aktiwiteite, gratis onderhoud van tuine, huisskoonmaak diens beskikbaar, en werklike kragverbruik betaalbaar.

Phone – Sales Inquiries
012 333 4445
Address
1244 Webb Road
Suburb
Queenswood
City
Pretoria
Postal Code
186
Province
Gauteng
Bedrooms
1, 2, 3
Bathrooms
1, 2
Garages
1, 2
Facilities
24 hour security, Security village, Access Control, Community Centre, Hairdresser, Frail care, 24 Hour medical care, Daily Meals, Health Care Clinic
  • Huis Herfsblaar
  • Huis Herfsblaar
  • Huis Herfsblaar
  • Huis Herfsblaar
  • Huis Herfsblaar

Directions to listing

Send Message to listing owner

Phone Number: