LOSKOP VALLEI RUSOORD

LOSKOP VALLEI RUSOORD
Price Range
From R6700 Per Month
Short Description
Welkom by die Loskopvallei Rusoord. Die Loskopvallei Rusoord is 'n nie-winsgewende organisasie met registrasienommer 011-580. Die Rusoord is geleë in die pragtige klein dorpie Marble Hall in die hartjie van die bosveld.
More Information

Ander omliggende dorpe sluit in Groblersdal, Bronkhorspruit, Nylstroom, Warmbad, Potgietersrus, Middelburg, Steelpoort, Burgersfort, Polokwane en Naboomspruit.

Bejaardes geniet uitstekende mediese asook Christelike versorging. Aktiwiteite word op 'n gereëlde basis beplan en met sukses uitgevoer. Die gemeenskap van Marble Hall maak ook seker dat die bejaardes gereëlde besoeke kry van skole en ander nie-winsgewende organisasies in die Loskop Vallei.

Die Rusoord bied 'n veilige tuiste aan een en almal wat graag hier wil kom bly en akkommodeer mense reg oor die land.

Bejaardesorg lê ons baie na aan die hart en spreek ons dienste boekdele daarvan. Dit is met trots wat ons kan sê dat ons ons bejaardes op die hande dra en hulle versorg op meer as net een gebied.

Phone - Sales Inquiries
013 261 2181
Address
900 Japonica str
City
Marble Hall
Postal Code
450
Province
Mpumalanga
Bedrooms
1, 2
Facilities
Security village, Access Control, Hairdresser, Frail care, Assisted living, 24 Hour medical care, Daily Meals, Library, Laundry, Intercom System, Chapel, Travel Bus- Shuttle Service
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD
  • LOSKOP VALLEI RUSOORD

Directions to listing

Send Message

Phone Number: