Claim This Listing
Please login in order to be able to claim this listing.

Negester Onrusrivier

Negester Onrusrivier
Business Name: Negester Onrusrivier
Applicable Age: 50 plus
Availability: Units Available
Price Range: R2 000 000 – R3 000 000, More than R3 000 000
Monthly Rentals : R14000-R17000
Short Description: ‘n Keur leefstyl-landgoed vir vyftigplussers op Onrusrivier
Skaars vyf minute van Hermanus lê Onrusrivier, ‘n klein juweel met ‘n veilige strandmeer, pragtige uitsigte en ‘n rykdom voëllewe.
More Information:

Dié bekoorlike leefstyl-landgoed kombineer die aanloklike eienskappe van outydse stoepe, gesellige lae mure, boomryke strate, landskapstuine met wandelpaadjies en natuurlik die treffende natuurskoon in die vorm van die see, die strandmeer en die berge as agtergrond. Die wooneenhede van Negester Onrusrivier bied ‘n verskeidenheid argitektoniese style om van te kies en keur.

Daar is byvoorbeeld die gedeelte met die fasades van Kaapstad se Lang-, Plein-, Breë- en Langmarkstraat of Stellenbosch se Dorpstraat. ‘n Ander deel spog met ‘n moderne plaashuisstyl. Derdens is daar ook eenhede in ‘n kenmerkende Kaaps-Maleise styl. ‘n Sitkamer met dameskroeg, biblioteek en eetkamer vorm deel van die klubhuisfasiliteite.

Phone – Sales Inquiries: 028 316 3661
Mobile No: 081 534 5604
Address: Onrusrivier
Suburb: Onrusrivier
City: Hermanus
Postal Code: 7201
Province: Western Cape
Bedrooms: 1, 2, 3
Bathrooms: 1, 2
Garages: 1, 2
Facilities: Access Control, Community Centre, Small pet friendly, Frail care, Assisted living, Restaurant
  • Negester Onrusrivier
  • Negester Onrusrivier
  • Negester Onrusrivier
  • Negester Onrusrivier

Directions to listing

Send Message to listing owner

Listing Title: Negester Onrusrivier

Phone Number: