Short Description
Die Ons Tuis Versorgingsoord in Soutpansbergweg huisves 290 persone. Hier geniet verswakte persone en mense wat aan Alzheimers-siekte ly versorging.
Op dieselfde terrein is ook die Annie Schilz, Evelyn Vermooten en Uit en Tuis woonstelle, en die Evelyn Vermooten en Uit en Tuis woonregeenhede. Meer as 100 selfversorgende ouer persone woon hier. Baie van hulle is nog aktiewe lede van die samelewing en as sodanig lewer hulle bydraes by kerke, liefdadigheidsinstansies, persone in hul eie omgewing en ook by die Seniorstuis Dienssentrum.

Province
Gauteng