Claim This Listing
Please login in order to be able to claim this listing.

Ons Tuis

Ons Tuis
Business Name: Ons Tuis
Short Description: Die Ons Tuis Versorgingsoord in Soutpansbergweg huisves 290 persone. Hier geniet verswakte persone en mense wat aan Alzheimer’s-siekte ly versorging.

Op dieselfde terrein is ook die Annie Schilz, Evelyn Vermooten en Uit en Tuis woonstelle, en die Evelyn Vermooten en Uit en Tuis woonregeenhede. Meer as 100 selfversorgende ouer persone woon hier. Baie van hulle is nog aktiewe lede van die samelewing en as sodanig lewer hulle bydraes by kerke, liefdadigheidsinstansies, persone in hul eie omgewing en ook by die Seniorstuis Dienssentrum.
Phone – Sales Inquiries: 012 325 1857
Address: Soutpansbergweg
Suburb: Riviera
City: Pretoria
Postal Code: 84
Province: Gauteng
Facilities: Security village, Access Control, Frail care, Assisted living
  • Ons Tuis

Directions to listing

Send Message to listing owner

Listing Title: Ons Tuis

Phone Number: