Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga, geleë tussen Witbank en Secunda, met voldoende mediese sorg en hospitaal naby. Ons bied 3 slaapkamer huise met volle geriewe en 1 slaapkamer woonstelle. Ons voorsien n gebalanseerde maaltyd per dag teen lae pryse. Oggende is daar ñ klinieksuster aandiens wat basiese mediesedienste verrig. Een oggend per week is daar n samekoms in die gemeenskapsaal waar die inwoners met n kerkboodskap bedien word asook verversings. 24 uur sekuriteit met elektriese omheining word voorsien. Daar is ook Oordvervoer wat inwoners eenkeer per week dorp toe neem en terug. Verskeie ontspanings geriewe soos putt-putt, 'pool' ens. beskibaar. Ons beskik ook oor n snoepwinkel en haarsalon op die perseel.
Silver Fleur Retirement Village
Short Description
Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga
More Information
Province
Mpumalanga