Silver Fleur Retirement Village

Silver Fleur Retirement Village
Business Name: Silver Fleur Retirement Village
Applicable Age: 55
Short Description: Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga
More Information:

Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga, geleë tussen Witbank en Secunda, met voldoende mediese sorg en hospitaal naby. Ons bied 3 slaapkamer huise met volle geriewe en 1 slaapkamer woonstelle. Ons voorsien ‘n gebalanseerde maaltyd per dag teen lae pryse. Oggende is daar ñ klinieksuster aandiens wat basiese mediesedienste verrig. Een oggend per week is daar ‘n samekoms in die gemeenskapsaal waar die inwoners met ‘n kerkboodskap bedien word asook verversings. 24 uur sekuriteit met elektriese omheining word voorsien. Daar is ook Oordvervoer wat inwoners eenkeer per week dorp toe neem en terug. Verskeie ontspanings geriewe soos putt-putt, ‘pool’ ens. beskibaar. Ons beskik ook oor ‘n snoepwinkel en haarsalon op die perseel.

Phone – Sales Inquiries: 017-648-6501/6504
Address: Andre street 4
City: Kriel
Postal Code: 2271
Province: Mpumalanga
Bedrooms: 1, 2, 3
Bathrooms: 1, 2
Garages: 1
Facilities: 24 hour security, Security village, Community Centre, Clubhouse, Small pet friendly, Hairdresser, Assisted living, Daily Meals, Library, Health Care Clinic, Travel Bus- Shuttle Service, Sport Facilities
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village
  • Silver Fleur Retirement Village

Directions to listing

Send Message to listing owner

Listing Title: Silver Fleur Retirement Village

Phone Number: