1 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Montana


Contact Information
Contact Chrissie Beulink
082 555 8972
Visit Website
R775,000.00
More Information

NUWE MODERNE EENHEID IN HOE SORG AFTREE OORD IN MONTANA TE KOOP Aftree met gemoedsrus... dan is Eljada Park die blyplek vir jou! Hierdie populere nuwe aftree oord is naby aan alle fasiliteite en 'n klip gooi van Montana Hospitaal. Hul fokus op 'n unieke verblyf ervaring vir BEJAARDES met VERSKEIE OPSIES en spesialiseer in VERSKILLENDE PAKETTE van SORG EN HUISVESTING.

This Ad has been viewed 17 times.