Vir diegene wat meer intensiewe ondersteuning benodig, bied ons Sorgsentrum gespesialiseerde sorg, insluitend die monitering van mediese toestande en hulp met mobiliteit.Spesiale Sorg: Ons voorsien omvattende sorg vir inwoners wat 24-uur aandag benodig, insluitend voeding, aantrek, en versorging.Mediese Sorg: Ons is trots op ons samewerking met ‘n plaaslike privaat dokter wat ‘n praktyk in die dorp het. Die dokter besoek ons tuiste twee keer per week om die welstand van ons inwoners te verseker. Tydens hierdie besoeke hersien die dokter die mediese lΓͺers van elke inwoner en spreek enige gesondheidskwessies aan. Bloedtoetse en ander mediese assesserings word gedoen soos nodig,
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review β