BEHUISINGSKOMPLEKS 60 jaar en ouer Aansoeke word op ‘n lang of kort waglys geplaas n.a.v. opname verkies/behoeftes. Toelatings word volgens behoefte/beskikbare vakatures toegeken. Voor aansoekvorms voltooi word, moet applikante en hul familie op afspraak die fasiliteit kom besigtig. Ope dae – een maal per maand, die tweede Dinsdag van 'n maand om 10h00 (uitgesluit Januarie en Desember)
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review →