'n Aftreelewe in 'n Trans-50 oord gee jou gemoedsrus omdat dit jou finansiële stabiliteit bied, daar 'n professionele bestuurspan in beheer is, en die persele pragtig onderhou word. Ons strewe daarna om ons inwoners die beste aftreelewe te bied deur persoon-gesentreerde sorg van die hoogste gehalte te verskaf. Daar is alreeds 1 200 mense wat ons oorde hulle tuiste noem.
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review →