Ons stel inwoners se versorging hoog op prys en ook om dit te voorsien teen die regte koste, en daarom word tuisversorging in ons oord gedoen ,waar inwoners in die bekende omgewing van hulle tuiste versorg word, deur hoogs bekwame en opgeleide personeel. U vind dus in ons oord geen verswakte sorg fasiliteit nie , omdat ons u tuis versorg met die gepaard gaande kostebesparing.
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review β