BOSVELDSIG bestaan uit 8 FASES met ‘n totaal van 430 huise. Sewe van die agt fases is reeds voltooi. Elke fase is afsonderlik beveilig met sy eie veiligheids omheining, outomatiese beheerde hek en interkomstelsel.
Twee en Drieslaapkamer huise met ruim vertrekke! Geen heffings. Voltitel.