Ons doelwit is om doeltreffende, volhoubare en bekostigbare dienste in Βn veilige, rustige en netjiese omgewing aan al die oord se inwoners te lewer. Die sekuriteitdienste van die oord is uitgekontrakteur en die oord is ten volle met elektriese veiligheidsheining omhein. Toegangsbeheer word streng toegepas. Tuindienste is ook uitgekontrateur en die oord spog met netjiese tuine en openbare areas. Die oord beskik oor sy eie bekwame instandhoudings span. Die Oord verskaf die volgende dienste: Omvattende gesondheidsorg, bestaande uit Βn versorgingseenheid, tuisversorgingsdienste en Βn kliniekdiens. Spysenieringsdienste is uitgekontrakteur. Drie maaltye per dag is in Βn gesellige eetkamer beskikbaar en spyseniering word... Contact the venue directly for more details.
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review β