🏠 Home 🏗️ New Developments 🤝 Organisations 🏘️ Estate Agents 🛎️ Support Services
Sign In + List Your Venue
Geluksoord
Retirement Home

Geluksoord

📍 10 Tarrentaallaan, Stellenbosch, Western Cape
Home → Directory → Western Cape → Geluksoord
📸 Photo Gallery
Geluksoord
About Geluksoord

Die tehuis is 'n keurige tuiste vir verswakte bejaardes en ander chronies verswakte volwassenes. Seniele en Alzheimer pasiënte word in 'n spesiale afdeling versorg. Geluksoord word bestuur deur 'n gegradueerde vroue pastoor met verpleegkundige agtergrond. Geluksoord kan 80 inwoners huisves en bied die volgende fasiliteite: Woonstelle vir persone wat hulleself nog tot 'n mate kan behelp. Enkel- en dubbelkamers vir inwoners wat nie hoë sorg benodig nie. Vierbedkamers vir die wat meer intensiewe sorg benodig. 'n Spesiale afdeling vir seniele inwoners en diegene met Alzheimer se siekte. Tydelike versorging gedurende die herstelperiode van persone na 'n operasie of ernstige siekte.

Care Level
✓ Independent Living ✓ Assisted Living
Facilities & Amenities
✓ Hairdresser ✓ 24 Hour medical care ✓ Daily Meals ✓ Library ✓ Laundry

Contact Geluksoord

Is this your venue? Claim it — it's free. 🏷️ Claim Listing

Verified Reviews

Be the first to review this venue.

⭐ Write Review

No reviews yet. Be the first to review →

Not sure where to start? I can help! 🤖
🔍 New Search