Hartenrus is nie net n woonplek vir afgetredenes nie. Dit is n lewenswyse wat aan die inwoners n aangename verblyf met rus, vrede en gemak bied. Die feit dat n mens te enige tyd in die oord kan rondbeweeg en op mede-inwoners se hulp en bystand kan staatmaak, dra by tot gemoedsrus en n gevoel van veiligheid.
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review →