🏠 Home πŸ—οΈ New Developments 🀝 Organisations 🏠 Classifieds – Properties for Sale πŸ›ŽοΈ Support Services
Sign In + List Your Venue
LOSKOP VALLEI RUSOORD
Retirement Home

LOSKOP VALLEI RUSOORD

πŸ“ 900 Japonica str, Marble Hall, Mpumalanga
Home β†’ Directory β†’ Mpumalanga β†’ LOSKOP VALLEI RUSOORD
πŸ“Έ Photo Gallery
LOSKOP VALLEI RUSOORD
About LOSKOP VALLEI RUSOORD

Ander omliggende dorpe sluit in Groblersdal, Bronkhorspruit, Nylstroom, Warmbad, Potgietersrus, Middelburg, Steelpoort, Burgersfort, Polokwane en Naboomspruit.

Bejaardes geniet uitstekende mediese asook Christelike versorging. Aktiwiteite word op ‘n gereΓ«lde basis beplan en met sukses uitgevoer. Die gemeenskap van Marble Hall maak ook seker dat die bejaardes gereΓ«lde besoeke kry van skole en ander nie-winsgewende organisasies in die Loskop Vallei.

Die Rusoord bied ‘n veilige tuiste aan een en almal wat graag hier wil kom bly en akkommodeer mense reg oor die land.

Bejaardesorg lΓͺ ons baie na aan die hart en spreek ons dienste boekdele daarvan. Dit is met trots wat ons kan sΓͺ dat ons ons bejaardes op die hande dra en hulle versorg op meer as net een gebied.

Pricing
Selling from R6,700
Indicative price, not yet confirmed by the venue. Please confirm with the venue before making any decision.
Property Details
πŸ› 1,2Bedrooms
Care Level
βœ“ Independent Living βœ“ Assisted Living
Facilities & Amenities
βœ“ Security village βœ“ Access Control βœ“ Hairdresser βœ“ Frail care βœ“ Assisted living βœ“ 24 Hour medical care βœ“ Daily Meals βœ“ Library βœ“ Laundry βœ“ Intercom System βœ“ Chapel βœ“ Travel Bus- Shuttle Service

Contact LOSKOP VALLEI RUSOORD

πŸ“ž 013 261 2181
Is this your venue? Claim it β€” it's free. 🏷️ Claim Listing
Report incorrect information

Verified Reviews

Be the first to review this venue.

⭐ Write Review

No reviews yet. Be the first to review β†’

Not sure where to start? I can help! πŸ€–
πŸ” New Search