🏠 Home πŸ—οΈ New Developments 🀝 Organisations 🏘️ Estate Agents πŸ›ŽοΈ Support Services
Sign In + List Your Venue
Negester Onrusrivier
Retirement Home

Negester Onrusrivier

πŸ“ Onrusrivier, Onrusrivier, Hermanus, Western Cape
Home β†’ Directory β†’ Western Cape β†’ Negester Onrusrivier
πŸ“Έ Photo Gallery
Negester Onrusrivier
About Negester Onrusrivier

DiΓ© bekoorlike leefstyl-landgoed kombineer die aanloklike eienskappe van outydse stoepe, gesellige lae mure, boomryke strate, landskapstuine met wandelpaadjies en natuurlik die treffende natuurskoon in die vorm van die see, die strandmeer en die berge as agtergrond. Die wooneenhede van Negester Onrusrivier bied 'n verskeidenheid argitektoniese style om van te kies en keur. Daar is byvoorbeeld die gedeelte met die fasades van Kaapstad se Lang-, Plein-, BreΓ«- en Langmarkstraat of Stellenbosch se Dorpstraat. 'n Ander deel spog met 'n moderne plaashuisstyl. Derdens is daar ook eenhede in 'n kenmerkende Kaaps-Maleise styl. 'n Sitkamer met dameskroeg, biblioteek en eetkamer vorm deel van... Contact the venue directly for more details.

Care Level
βœ“ Independent Living βœ“ Assisted Living
Facilities & Amenities
βœ“ Access Control βœ“ Community Centre βœ“ Small pet friendly βœ“ Frail care βœ“ Assisted living +1 more

Contact Negester Onrusrivier

πŸ“ž 028 316 3661
Is this your venue? Claim it β€” it's free. 🏷️ Claim Listing

Verified Reviews

Be the first to review this venue.

⭐ Write Review

No reviews yet. Be the first to review β†’

Not sure where to start? I can help! πŸ€–
πŸ” New Search