🏠 Home 🏗️ New Developments 🤝 Organisations 🏘️ Estate Agents 🛎️ Support Services
Sign In + List Your Venue
Oude Westhof Aftreeoord
Retirement Home

Oude Westhof Aftreeoord

📍 Van Riebeeckshofweg 26 Van Riebeeckshof, Bellvile, Cape Town, Western Cape
HomeDirectoryWestern CapeOude Westhof Aftreeoord
📸 Photo Gallery
Oude Westhof Aftreeoord
About Oude Westhof Aftreeoord

Oude Westhof Aftree-oord verseker u van ‘n kwaliteit aftrede in ‘n rustige, veilige en gemaklike omgewing met die lewering van professionele gehaltediens  deur ons toegewyde personeel.  Ons beskik oor pragtige, ontwerpte 1-, 2- en 3-slaapkamerwonings asook ruim woonstelle en Hulpsorgeenhede met lieflike uitsigte oor die vallei en berge. Die Oord bied ook ‘n pragtige omgewing met watertuine en –strome wat bydra tot die rustige atmosfeer en deur u geniet kan word in u “goue” jare. Die Aftree-oord is geleë teen die hange van die Tygerbergheuwels en bied ‘n lieflike uitsig oor die Tygerberg Natuurreservaat, vallei asook berge. Die bekende Tygervalleiwinkelsentrum... Contact the venue directly for more details.

Care Level
✓ Independent Living ✓ Assisted Living
Facilities & Amenities
✓ Security village ✓ Access Control ✓ Community Centre ✓ Small pet friendly ✓ Hairdresser +8 more

Contact Oude Westhof Aftreeoord

Is this your venue? Claim it — it's free. 🏷️ Claim Listing

Verified Reviews

Be the first to review this venue.

⭐ Write Review

No reviews yet. Be the first to review →

Not sure where to start? I can help! 🤖
🔍 New Search