Aftrede in die mooi gevestigde aftreeoord bied veilige bosveldomgewing weg van stadslawaai en verkeer, maar steeds naby die nodige geriewe.
Kom kyk gerus na hierdie pragtige aftreehuise in die gewilde aftreeoord in Bela Bela.
Die aftreeoord vir selfsorg, 50 plus persone sonder afhanklikes bied:
24 uur sekuriteit en toegangsbeheer
Noodknoppie in elke wooneenheid
Tuininstandhouding
Vervoer bussie
Gemeenskapsaal & Lapa
Haarsalon
Biblioteek
Geboue instandhouding buite – Huiseienaarsversekering
Geen troeteldiere toegelaat nie
Be the first to review this venue.
No reviews yet. Be the first to review β